Black-and-White-Vintage-Wedding-Inspiraiton-Board-Wedding-Nouveau-copy-1024x731

Rating:
  • Currently 0/5 stars.

Views: 103

Write a Review or Comment

You need to be a member of BridalTweet Wedding Forum & Vendor Directory to add comments!

Join BridalTweet Wedding Forum & Vendor Directory

Comment by Johanni on March 5, 2010 at 1:24am
Hi daar!
Cool, ons kan gaan kyk daarna :) Ek was op die website en hul sê hul kan cater tot max 100 mense, so dalk sal ek dit bietjie kan push? Want die mense aan my kant aleen is omtrent 60...
Maar kom ons gaan kyk en chat met die ou!
Baie dankie vir al jou hulp vriendin!
Comment by Rochelle Niemand on March 4, 2010 at 10:32am
Girl...ek was vandag by n klient, Waterkloof Gaste Huis. gan op www.waterkloofguesthouse.com.
Die ou se pryse is ridicously goedkoop. Ek het hom n special deal aangegaan en hy is bereid om vir jou (as "my bruid" ..hehehe)R300.00 per gas te charge (alles ingesluit, etes, decor (decor wat jy self kan kies ens) en akkomodasie)
die fotos is GLAD NIE jou styl nie!! Maar imagine die potensiaal, met die decor wat jy soek ens.

I dunno, kyk maar daarna..
Dis n 32 slaapkamer gaste huis (luuuuks is nie eens wat dit beskryf nie) Al wat jy moet voor betaal is DJ, Fotograaf en Predikant.
Die enigste probleem is - hy kan net vir 60 pax cater.
But think about it. Jy kan vir onder R40 000 weg kom - vir jou HEELE troue!!!
Comment by Johanni on March 2, 2010 at 2:31am
Hehehe ek het gedink jy sal daarvan hou! Dis awesome, nê?
Comment by Rochelle Niemand on March 1, 2010 at 1:16pm
oeeeee wow!!!!! Oeee ek LOVE daai kar, en daai koek, en daai heels...shoot...dit moet my page wees !!

© 2024   Created by Christine Dyer.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service